Geseende Christusfees aan al ons lesers
Mag elkeen 'n geesvervulde Jesusdag beleef.
Dankie Jesus dat U vlees geword het om ons te kom red, mag almal U teenwoordigheid vandag beleef en U die Eregas maak van elke maaltyd.
Seen elkeen wat U ken, en roep elkeen wat U nie ken nie.
Laat ons vandag onthou dat U ons Verlosser, Redder, Sterkman en Vredevors is, maar meer as dit dat U ons God is.
Al die eer, lof en glorie kom U toe.
Jesus seen
Belinda

No comments:
Post a Comment