Powered By Blogger

Wednesday, 10 August 2016

Ek is 'n Koningskind!

Image result for cross
Ek is ‘n Koningskind!
Ek is meer as Oorwinnaar deur Christus wat my krag gee
Ek is die kop en nie die stert
Ek is tot alles in staat weens Sy krag
Ek sit saam met Jesus in hemelse plekke
Ek regeer saam met Hom oor die vyand en sy werke
Satan en weerstaan jou, jou werrke en jou planne;
Ek bind jou en maak jou kragteloos in Jesus’ naam
Jy’t genoeg gesteel en geslag
Jou tyd is op
Die bloed van Jesus is teen jou
Ek eis duisendvoudig terug, al’s wat jy van my gesteel het
Ek eis ‘n siel vir elke sent wat jy van my beroof het
God sal jou straf;
Ek neem my gesag in Christus op
Hy leef in my en ek deur Hom
Met Jesus loop ek ‘n bende storm
Met Hom spring ek oor ‘n muur
In Jesus’ naam
Amen en Amen...

No comments:

Post a Comment