Ek wil net met julle die deel.
Moenie alles wat jy het in die lewe net aanvaar nie daar kom n dag wat dit in n oogwink kan verander.
Ek getuig van dit die laaste 3 jaar het ons alles wat ons gehad het verloor het. Het begin rond swerf van plek na plek met n karige inkomste wat ons maar moet oor die weg kom. Toe tref die noodlot weer n keer die maal is dit my gesondheid en my linker been gee in na n heupvervanging beskadig n fisioterapeut my linker knie met nadere ondersoek se hulle my my knie is so beskadig hulle moet my knie vervang wat toe gedoen is. Nou sit ek na n jaar en sewe maande op krukke gaan sien ek n ander spesialis want my knie bly los en haak uit. Met skok word ek in kennis gestel na omtrent 10 maande stel n ander spesialis my in kennis dat die Dr wat my knie gedoen het halwe werk gedoen en alles moet oorgedoen word.
Ek was geskok en gevra Here wat nog ek is op moedverloor se vlakte en finansieel gaan dit nie goed nie ek is ook in kennis gestel dat ek nooit weer mag werk nie. Dit was n skok gewees om dit ook te hoor.
Maar steeds vertrou ek op die Here vir krag en Guns.
Martie

No comments:
Post a Comment