Powered By Blogger

Friday, 15 April 2016

Getuienis van Sylvia van Staden

Tabernakel Bedieninge /Tabernacle Ministries


Doping in die Heilige Gees


Alle lof en eer kom die Here toe ek is verlede Vrydagaand (8 April 2016) gedoop met die Heilige Gees en het die grootste geskenk van God ontvang, ek kan in 'n taal bid. 

Dankie Here dit is so lekker vir my om die Here te dien, sien en hoor  Dis 'n baie wonderlike geskenk ek loof en prys U ek is so dankbaar!  

U het van Saterdag so baie deure geopen en baie van my gebede is verhoor en ek voel so goed!

Dankie Jesus.

Deel asb jou getuienis met ons oor hoe Jesus jou gehelp het, Skryf aan belindapaar@gmail.com Jy kan jou getuienis ook annoniem deel as jy so voel. Jesus gee ons opdrag om van Hom te getuig.


Oorwinningsliefde in Jesus

1 comment:

  1. Wow, thank you Holy Spirit! So happy for you Sylvia. Many more blessings for you in the Name of Jesus Christ!!!!
    Nicolai

    ReplyDelete